Vis­koe­kies met pep­pa­dew, suur­le­moen & kol­jan­der

Kuier - - In Die Kombuis -

Ge­noeg vir 4 BE­STAND­DE­LE

500 g stok­vis­moot­jies 1 tee­le­pel gem­mer Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per 3 eet­le­pels o­lie 1 x 400 g-blik bot­ter­bo­ne, goed af­ge­spoel en ge­drei­neer 1 eet­le­pel mos­terd 1 ei­er 7 pep­pa­dews, ver­snip­per Ge­ras­per­de skil van 1 suur­le­moen ’n Hand­vol ge­kap­te vars kol­jan­der­bla­re Nog o­lie vir braai

ME­TO­DE

1. Geur die vis­moot­jie met die gem­mer en sout en pe­per. Ver­hit die o­lie in ’n pan en bak die vis­moot­jies tot goud van kleur en gaar. Laat een­kant staan om af te koel.

2. Plaas die bot­ter­bo­ne in ’ n groot meng­bak en maak goed fyn met ’ n aar­tap­pel­druk­ker.

3. Meng met die mos­terd, ei­er, pep­pa­dews, suur­le­moen­skil en kol­jan­der. Geur met sout en pe­per na smaak. Vorm koe­kies met jou han­de en plaas op ’ n bord.

4. Ver­hit die o­lie in ’n pan en bak die koe­kies (nie meer as 4 op ’ n slag nie) tot al­kant mooi goud­bruin en gaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.