1. Die kern:

Kuier - - Hoërskool -

Die kern van die son is dig en baie warm. Die a­to­me in die son­kern smelt saam om gro­ter kerns te vorm (kern­fu­sie). Daar­die hittegolwe be­weeg dan tot op die son-’op­per­vlak’. Dit vat so 170 000 jaar vir die son se e­ner­gie wat in die kern ge­maak word om na die stra­ling­so­ne te be­weeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.