HOE GROOT IS DIE SON?

Kuier - - Hoërskool -

In ver­ge­ly­king met an­der ster­re is die son me­di­um­groot­te. Dit het ’n ra­di­us van 432,450 myl. Jy kan on­ge­veer 1 mil­joen aar­des bin­ne-in die son pas! Dit is 333 dui­send keer die mas­sa van die aar­de en die deur­snee daar­van is 110 wy­er as die aar­de s’n.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.