150 MIL­JOEN KI­LO­ME­TER

Kuier - - Hoërskool -

Dís hoe ver die son van die aar­de af is. Ook maar goed só, want as ons e­nig­sins na­der aan die son was, sou ons pla­neet ook nie ’n goeie plek ge­wees het nie, want ons dier- en plant­le­we sou dit nie kon oor­leef nie. Die son sou die aar­de te warm maak (aard­ver­war­ming) en dis juis waar­voor ons moet vrees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.