MÓÉT-KYK!

Kuier - - Fotoblokraai -

A­rends­vlei (kykNET&kie, DStv-ka­naal 145, Maan­dag tot Woens­dag om 20:00)

A­rends­vlei is die sto­rie van ’n se­mi­pri­vaat ho­ër­skool op die Kaap­se Vlak­te wat be­stuur word deur die Cu­pi­do-fa­mi­lie. Ons volg ’n broer en sus­ter, bei­de on­der­wy­sers, wat vas­be­slo­te is om ’n ver­skil te maak deur so­veel moont­lik leer­ders in die ge­meen­skap toe­gang te gee tot ge­hal­te-on­der­wys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.