SO­MER-SANGRIA

Ge­noeg vir 6 – 8

Kuier - - Inspirasie -

BE­STAND­DE­LE

200 g fram­bo­se (ras­p­ber­ries) ’n Paar tak­kies mint 1 kop­pie vod­ka 4 kop­pies ge­breek­te ys Suur­le­moen­sky­fies 1 bot­tel von­kel­wyn

ME­TO­DE

Voeg die fram­bo­se, mint en vod­ka in ’n be­ker. Roer dit deur met ’n hout­le­pel om die fram­bo­se ef­fens op te breek. Laat staan vir ’n half­uur in die ys­kas. Voeg die ge­breek­te ys daar­by en voeg die von­kel­wyn by. Gar­neer met ek­stra fram­bo­se, suur­le­moen­sky­fies en mint. Be­dien da­de­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.