GE­BAK­TE MOSTERDTONG

Kuier - - Inspirasie -

Ge­noeg vir 6 – 8

BE­STAND­DE­LE

2 ge­pie­kel­de ton­ge, gaar­ge­maak, vel ver­wy­der en in sky­fies ge­sny Mos­terd­sous 4 eet­le­pels mos­terd­poei­er 1 hoë eet­le­pel kor­rel­mos­terd 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie ’n K­nip­pie sout ½ kop­pie ka­ra­mel­sui­ker 1 kop­pie ma­yon­nai­se 1 kop­pie kook­wa­ter Sap en skil van ½ suur­le­moen ½ kop­pie rooi­wyn­a­syn 2 eet­le­pels koek­meel Bo­laag ½ kop­pie pan­ko (Ja­pan­ne­se brood­krum­mels of maak jou eie) 3 eet­le­pels bot­ter, ge­smelt ¼ kop­pie pie­ter­sie­lie, ge­kap ½ tee­le­pel sout

ME­TO­DE

Mos­terd­sous: Meng al die be­stand­de­le in ’n bak­kie met ’n draad­klit­ser.

Bo­laag: Meng die brood­krum­mels, bot­ter, pie­ter­sie­lie en sout saam in ’n a­par­te bak­kie. Pak die tong in ’n oond­vas­te bak, giet die sous daar­oor, ge­volg deur die brood­krum­mel­meng­sel. Bak in ’n voor­ver­hit­te oond by 180°C vir 35 – 40 mi­nu­te. Die sous sal lek­ker dik en die krum­mel­laag goud­bruin wees. Be­dien teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur saam met an­der by­kos­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.