GE­PIE­KEL­DE SALMVOORGEREG

Ge­noeg vir 6

Kuier - - Inspirasie -

BE­STAND­DE­LE

1 eet­le­pel see­sout­vlok­kies 1 tee­le­pel bruin­sui­ker 1 tee­le­pel fyn­ge­maal­de vin­kelsa­de (fen­nel) 1 groot salm­fi­let ¼ tee­le­pel wit­pe­per 1 shot vod­ka (of 2) ’n Paar vars vin­kel­tak­kies

ME­TO­DE

Meng die sout, sui­ker, fyn vin­kel en wit­pe­per. Sit die fi­let op ’n vel bak­pa­pier, bo-op ’n vel dik foe­lie. Vryf bei­de kan­te van die salm met die spe­se­rye. S­prin­kel die vis met die vod­ka. Pak die vin­kel­tak­kies bo-op en draai dan die vis sorg­vul­dig toe. Plaas die ver­se­ël­de pak­kie tus­sen twee bak­pla­te, met ’n paar blik­kies kos bo-op vir ek­stra ge­wig. Plaas in die ys­kas vir ten min­ste drie dae. Haal die vis ná die drie dae uit die ys­kas, haal die ver­pak­king af en die vin­kel­tak­kies uit. Spoel die pie­kel­spe­se­rye af on­der lo­pen­de koue wa­ter. Druk die vis lig­gies droog met kom­buis­pa­pier. Sny in dun sky­fies en be­dien met kom­kom­mer, ca­pers, vin­kel­tak­kies en ’n s­prin­kel suur­le­moen­sap en o­lyf­o­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.