GROEN­SLAAI MET SOMERVRUGTE

Ge­noeg vir 6

Kuier - - Inspirasie -

Voeg ge­rus vars ker­sies, vye en ’n sag­te kaas soos ca­mem­bert of brie by. SA­MAN­THA LIE­DE­MAN

BE­STAND­DE­LE

Slaai Ge­meng­de blaar­slaai ½ kom­kom­mer, in dun sky­fies ge­sny 1 kop­pie vars swart­bes­sies 10 groot aar­beie, ge­hal­veer 2 – 3 kop­pies waat­le­moen­blok­kies ½ kop­pie ok­ker­neu­te of pe­kan­neu­te ’n Hand­vol vars ba­si­lie­kruid Slaai­sous ¼ kop­pie o­lyf­o­lie 2 eet­le­pels rooi­wyn­a­syn 1 eet­le­pel maple sy­rup ½ tee­le­pel ge­droog­te ba­si­lie­kruid (ba­sil) ’n K­nip­pie sout ’n K­nip­pie grow­we swart­pe­per

ME­TO­DE

Slaai: Pak die slaai­be­stand­de­le rof­weg op ’n groot op­dien­bord. Eers die slaai­bla­re en kom­kom­mer, ge­volg deur die vrug­te, neu­te en vars ba­si­lie­kruid.

Slaai­sous: Gooi die slaai­sous­be­stand­de­le saam in ’n fles­sie en skud goed. Be­dien die slaai­sous a­part so­dat elk­een dit na smaak kan by­voeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.