Wen 3 PARFUUMSTELLE TER WAAR­DE VAN R1 210 ELK

Kuier - - Inspirasie -

Drie ge­luk­ki­ge le­sers staan die kans om ’n par­fuum­stel te wen. Twee le­sers kan La­dy Em­blem vir vroue wen en een le­ser kan Le­gend vir mans wen. Die La­dy Em­blem-vrou is een vir wie die klein din­ge in die le­we tel en die Le­gend-man is dap­per en pas­sie­vol.

Om in te skryf, SMS KUI­ER MONT BLANC voor 7 De­sem­ber 2018. El­ke SMS kos R1,50. Wen­ners word in die uit­ga­we van 9 Ja­nu­a­rie 2019 aan­ge­kon­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.