Wen3 BEAUCIENCE HAMPERSTER WAARDEVAN R3 000 ELK

Kuier - - Inspirasie -

Beaucience is ’n trots Suid-A­fri­kaan­se vel­sor­g­han­dels­naam wat daar­op fo­kus om na­tuur­li­ke be­stand­de­le te ge­bruik waar moont­lik. Die u­nie­ke kom­bi­na­sie van pep­tie­de-be­stand­de­le (van­af die ert­jie­plant) en es­sen­si­ë­le o­lies sorg dat mans en vroue wat ou­er word se vel goed ver­sorg word. Be­skik­baar by Wel­l­ness Wa­re­hou­se, uit­ge­soek­te ap­te­ke land­wyd, www.beaucience.co.za, www.ab­so­lu­te­skin.co.za en www.ta­ke­a­lot.com.

Om in te skryf, SMS KUI­ER BEAUCIENCE voor 7 De­sem­ber 2018. El­ke SMS kos R1,50. Wen­ners word in die uit­ga­we van 9 Ja­nu­a­rie 2019 aan­ge­kon­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.