Wen 8 WONDERBAG HAMPERSTER WAARDEVAN R878 ELK

Kuier - - Inspirasie -

Die sei­soen van ge­sken­ke is hier en ons wil jou ge­luk­kig maak met ’n klein én groot Wonderbag! Die Wonderbag is een­vou­dig, maar doen reg­tig won­ders. Laat jou kos kook op die vuur of stoof, sit dit in die Wonderbag en laat dit ver­der kook. Jou kos kan nog ver­der vir tot 12 ure kook son­der e­ni­ge an­der hit­te be­hal­we die kos s’n en só kan jy ook geld be­spaar!

Om in te skryf, SMS KUI­ER WONDERBAG voor 7 De­sem­ber 2018. El­ke SMS kos R1,50. Wen­ners word in die uit­ga­we van 9 Ja­nu­a­rie 2019 aan­ge­kon­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.