Wen 2 HAVAIANAS HAMPERSTER WAARDEVAN R1 987 ELK

Kuier - - Inspirasie -

Sit jou bes­te voet­jie voor hier­die so­mer in duur­sa­me Havaianas van ver­skil­len­de kleu­re. Gaan mal met tro­pie­se pa­tro­ne of wees rus­tig met neu­tra­le kleu­re. Daar is tot 70 sty­le vir mans, vroue en kin­ders om van te kies. Fa­ce­book: @ha­vai­a­nasSout­hA­fri­ca.

Om in te skryf, SMS KUI­ER HAVAIANAS voor 7 De­sem­ber 2018. El­ke SMS kos R1,50. Wen­ners word in die uit­ga­we van 9 Ja­nu­a­rie 2019 aan­ge­kon­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.