Wen­ke

Kuier - - Die Span -

Maak só as jy geld wil be­spaar, maar steeds vir ie­mand ’n ou­lik toe­ge­draai­de ge­skenk wil gee:

1. Her­win kre­a­tief: Ont­werp jou eie ge­skenk­pa­pier met pa­pier (koe­ran­te of an­der af­val­pa­pier). Druk ou­li­ke stem­pels daar­op, verf ’n Kers­boom, plak ’n paar ster­re­tjies of ver­sier met ’n mooi lint. ’n Ou boks wat mooi toe­ge­draai of ge­verf en ver­sier is, kan ook ’ n ou­li­ke ge­skenk­hou­er maak wat jy weer ná die tyd kan ge­bruik.

3. Va­doek­vreug­de: Draai ’n bot­tel wyn, o­lyf­o­lie of kon­fyt toe in ’ n mooi va­doek. Dis ou­lik en die va­doek kan ge­bruik word.

4. 3D-pret: Wees kre­a­tief met kin­der­ge­sken­ke. Maak in­ter­ak­tie­we ge­skenk­pa­pier deur goed­koop speel­goed soos ’n klein kar­re­tjie, kryt of bou­blok­kies op die pa­pier te plak. BRON: www.shut­terf­ly.com/i­de­as/gift-wrap­ping/

WENK GE­SOEK

Wat kan jy ge­bruik om vlooie dood te maak? A­no­niem

ANT­WOORD

Raak só ont­slae van vlooie:

1. Plaas ’n lamp oor ’n bak met se­pe­ri­ge wa­ter en los oor­nag. Die vlooie sal deur die lig aan­ge­trek word en in die bak val.

2. Na­tuur­li­ke vlooi-in­se­kweer­der. Al wat jy no­dig het, is ’n klein sproei­bot­tel, twee kop­pies wa­ter, twee eet­le­pels witch ha­zel (al­ko­hol­vry), een groot suur­le­moen in snye en ’n hand­vol vars la­ven­der. v Gooi al die be­stand­de­le be­hal­we die witch w ha­zel in ’n ka­strol. Laat dit prut vir 30 mi­nu­te. n Ver­wy­der en laat koel af. Gooi dit deur ’n sif. si Voeg die witch ha­zel by en giet al­les in die sproei­bot­tel. sp S­toor in die ys­kas en spuit soos no­dig di waar die vlooie is.

3. Vir vlooie in jou mat­te, strooi sout oor en suig op met jou stof­sui­er.

4. Vryf co­co­nut-o­lie in jou hond of kat se pels. Dit raak bin­ne mi­nu­te ont­slae van die vlooie. BRON: www.on­e­cra­zy­hou­se.com/ho­me­re­me­dies-fle­as/

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.