HALLO MY KUI­ER- MEN­SE,

Kuier - - Die Span -

Dis nog­al lek­ker wan­neer my reg­te werk paaie kruis met my ca­su­al jop­pie, want dan kan ek ewe lek­ker oor al­bei ge­sels! Met dié dat ek mos nou ook op TV is, is ek el­ke week in die lek­ker ge­sel­skap van for­mi­da­be­le vroue soos ons voor­blad­ge­sig, Tra­cey Lan­ge. Maar ek ken Tra­cey al van voor Tus

sen Ons en ek kan eer­lik­waar sê sy is reg­tig so mooi in die reg­te le­we, maar wat haar reg­tig so spe­si­aal maak, is dat sy net so prag­tig van bin­ne is. Tra­cey het al­tyd ’ n be­moe­di­gen­de woord vir al­mal en soek al­tyd die po­si­tie­we in die le­we. Nou­dat ek weet wat­ter soort mens haar pa was, kan ek sien waar Tra­cey haar in­ge­steld­heid van­daan kry. Dan­kie dat jy jou sto­rie met ons ge­deel het.

Soos ons die jo­li­ge tyd van die jaar in­gaan, moet ons on­ge­luk­kig meer as ooit be­dag wees op ons vei­lig­heid. Lees as­se­blief die ver­skrik­li­ke Wa­re Le­wens­dra­ma (blad­sy 14), want dit wys die mis­da­di­gers skuil o­ral en hoe gou jy ’ n slag­of­fer kan word.

Maak ook baie se­ker jy mis nie ons vol­gen­de uit­ga­we nie. Ons sluit die jaar weer op ’ n hoog­te­punt af met ’n CD en na­dat ek na hier­die een ge­luis­ter het, weet ek som­mer dit gaan van die rak­ke af vlieg!

Tot vol­gen­de keer,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.