FACEBOOK

Die ein­de van die jaar is om die draai. Wat is op jou buc­ket list vir 2019?

Kuier - - Kuierhoekie -

Ek wil ’n bie­tjie ma­er­der word, maar met goeie gesondheid. En ook om rus­tig en na­der aan my S­kep­per te leef.

ADONIA BLANKENBERG, ATLANTIS

Om van dag tot dag te leef. Daar is niks fout met doel­wit­te nie, maar ’n mens stres te veel. Ek wil die gif­men­se nie net fi­sies uit­ska­kel nie, maar ook my ver­stand en hart van hul­le rei­nig. Laas­tens hoor ek nou op my dag dat ek glo mooi kan sing, so ek sal baie graag my stem pro­fes­si­o­neel wil laat op­neem. TOESIE WILLIAMS, WES-KAAP

Ek wil C­ho­pin se “He­roic Po­lo­nai­se” leer speel of “Bo­he­mi­an R­hap­so­dy”. #330jaar­laas­ge­oe­fen.

CHRISTELLE BOTHA, GE­OR­GE

Ek wil so­veel moont­lik met die kin­ders tra­vel en min­der gro­ce­ries koop!

CHANTAL PHILANDER, BISHOP LAVIS

Om dank­baar te wees en om te gaan stem in die al­ge­me­ne ver­kie­sing.

JEROME VOLLENHOVEN, KAAP­STAD

Ek is nou amp­te­lik ge­skei, so ek hoop vir ’n rus­ti­ge jaar en om my doel­ge­wig te be­reik. Ek moet ont­slae raak van die vet­jies.

BI­AN­CA VAN DEVENTER, PAARL

Om meer tyd saam met my fa­mi­lie te span­deer, want die le­we is kort en plek­ke te be­soek waar ons nog nie voor­heen was nie. NATASHA-LEE OCTOBER, PAARL

Dat my man sy dag kan be­gin son­der om sy mond uit te spoel oor die po­li­tiek, dat ek moet weg­bly van carbs en sui­ker, dat my dog­ter man wil vat en my ’n ou­ma maak en dat my laat­lam slaag. Dit was ’n row­we jaar!

LI­SA BARNES, CEN­TU­RI­ON

Ek wil min­der stres oor din­ge wat ek nie kan ver­an­der nie.

SUZETTE HATTING, RUSTENBURG

Om elke dag iets nuuts te vind om voor dank­baar te wees.

BEAULAH KRU­GER, MELKBOSSTRAND

Vat elke dag soos dit kom. MISHA STEENBERG, KAAP­STAD

Die Kui­er- span vat ’n die wel­ver­dien­de rus­kans oor op fees­tyd. Ons k an­to­re sluit 14 De­sem­ber t ot 2 Januarie Kui­er is die 2019. Jou v ol­gen­de 2019. uit­ga­we van 9 Januarie ak­ke (Dis in die K aap op die r 2019.) van­af Vry­dag 4 Januarie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.