AFSKEIDPARTYTJIE

Kuier - - Mode -

’n Litt­le Black Dress is die een i­tem wat elke vrou moet hê. ’n Nou­slui­ten­de swart rok­kie is per­fek vir die aand, maar dit kan ook werk vir deur die dag. Maak net se­ker jou by­kom­stig­he­de kom­ple­men­teer die look wat jy wil hê.

Clutch, R329, Mi­la­dys; Oor­bel­le, sti­lis se eie; rok, R450, Qu­eenspark, skoe­ne, R549, Foot­work.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.