Mo­de: Die­koel­ste­k le­re­vir­jou­tie­ner

Dis nie ’n mak­li­ke taak om vir tie­ners kle­re te koop nie – óf dis nie hul styl nie óf niks pas nie. Help jou tie­ner om in die kol te wees met dié nom­mer­pas out­fits wat die oog vang.

Kuier - - Contents - DEUR lavern maar­man

Dad­dy-tek­kies

Dié tek­kies het dik so­le met ’n re­tro-voor­koms. Hai­ley Bald­win, Jus­tin Bie­ber se vrou, is een van die groot­ste t­rend set­ters wan­neer dit by dié styl kom. Jy kan die tek­kies dra by ’n mi­ni, je­ans en oor­groot T-hem­prok­ke. As jy wil, kan jy sok­kies wat tot oor jou en­kels kom, dra. Ou­li­ke sok­kies met blin­kers en pê­rels sal fun­ky daar­by lyk.

Pas­tel­kleu­re,de­nim, iet­sie­blink en­car­toonT-hem­de is­moet-hê-i­tems­vir e­ni­ge­tie­ner-kle­re­kas. LAVERN MAAR­MAN

Oor­bel­le, R39,99, MRP; top, R89,99, MRP; de­nim­kort­broek, R349, Cot­ton On; in­ste­kers, R129,99, MRP; hand­sak, R99,99, MRP.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.