Kuier

MARSHMALLO­W-EN NUTELLA-BRAAI-PIE

-

Genoeg vir 4 – 6

BESTANDDEL­E

2 x 400 g-rolle skilferkor­sdeeg (puff pastry)

275 g Nutella

275 g pynappelsk­ywe, gedreineer 500 g marshmallo­ws

1 eier geklits

METODE

Spuit die hele rooster met kooksproei. Sit een rol deeg op die rooster en smeer die Nutella op. Pak eers die pynappelsk­ywe en dan die marshmallo­ws bo-op. Sit die ander stuk deeg bo-op. Verf die deeg met die eier. Braai oor lae hitte vir 4 – 5 en draai dit om. Braai tot die deeg gaar is.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa