Landbou Boerekos

program gekyk. VALERIE BURGER Kaapstad

-

PADSTALKOS EN BOERERATE Ek het nou eers Landbou Boerekos ontdek. Ek is dol oor die beproefde, “wow”-resepte. Kan ons ook asb. meer artikels en resepte van goeie verkooppro­dukte by padstallet­jies en markte kry? En waar is die outydse resepte en boererate? HELENE MEISSENHEI­MER Velddrif Hallo Helene, ons werk aan ’n artikel oor plaasstall­etjies waar jy nog tradisione­le boerekos kan koop. Dit sal in ’n volgende uitgawe gepublisee­r word. Hou dus net moed! Geniet al die outydse resepte in hierdie uitgawe! Ek maak ’n nota oor die boererate. —

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa