Landbou Boerekos

Ken jy ’n tweegevree­tjie?

-

Dié pienk-en-bruin koekies vertel die storie van verbreekte politieke beloftes. Hertzog het stemreg aan alle vroue belowe, maar Maleier-vroue het uiteindeli­k nie stemreg gekry nie. Hulle het aan hom ’n boodskap gestuur deur die koekies wat sy naam gedra het, te verander in ’n koekie wat hul teleurstel­ling en woede oor sy verbreekte belofte duidelik gemaak het: Bo-op is dit versier met twee kleure versiersui­ker — die een kant bleekpienk en die ander kant bruin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa