Landbou Boerekos

Suurlemoen­stokkies

-

’n Suurlemoen­smaak werk wonderlik by koeksister­s en breek daardie ergste soet. Pas die resep vir Martie tradisione­le koeksister­s op bl. 99 soos hieronder aan.

Stroop: Vervang 175 ml van die water vir die stroop met vars suurlemoen­sap. Skil een suurlemoen dun af met ’ n aartappels­killer en voeg die skil ook by wanneer jy die stroop kook en wanneer dit afkoel. Haal eers die skil uit wanneer jy die stokkies in die stroop moet dompel. Deeg: Rol die deeg uit en sny in dun-dun

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa