Landbou Boerekos

VARIASIE: BLITSIGE SKONS

-

Martie was op ’n dag besig om koeksister­s te maak, toe sy besef die deeg wat sy gebruik, is soortgelyk aan skondeeg. Sy het ’n proef gedoen en ’n stukkie van die deeg soos ’n skon gebak. Dit was heerlik! Nou maak sy gereeld koeksister­sdeeg-skons. Dit is lig, het geen bakpoeiers­maak nie en smelt in jou mond.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa