Landbou Boerekos

Hoender

-

Vinnig en maklik, maar propvol geur en vingerlek-lekker!

4 knoffelhui­sies, fyngedruk 60 ml fyngekapte pietersiel­ie 60 ml olyfolie Sap en fyngeraspe­rde skil van 1 groot suurlemoen 10 hoenderbou­djies Sout en vars gemaalde swartpeper

Meng die knoffel, pietersiel­ie, olie, suurlemoen­sap en -skil saam en giet oor die hoenderbou­djies in ’n nie-metaalbak. Bedek en verkoel vir 2 uur. Haal uit die yskas en laat die hoender terugkeer na kamertempe­ratuur. Haal die hoender uit die marinade en geur met sout en peper. Braai die hoender oor matige kole tot goudbruin en deurgaar. Lewer 5 porsies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa