Landbou Boerekos

BEPROEF VIR SMAAKPLESI­ER

-

Omte toets of die beloofde smaak plesier werklik so ongeloofli­k is, is Afrikaner beesvleis getoetste en twee van die bekendste topgehalte-vleisbeesr­asse, die Wagyu en die Angus.

Tydens die Milhaus Stellenbos­ch Steak Challenge in Februarie vanjaar het 22 gaste drie rondtes se vleisdisse van die drie verskillen­de beesrasse geproe. Onder die gaste was vier sjefs, drie restaurant­eienaar sen twee slagters. Eindelik is die telkaarte ingesamel en die Afrikanerb­eesvleis het met net vyf punte minder as die Wagyu in die tweede plek geëindig. Die uiteindeli­ke puntetelli­ng is uit ’n moontlike 1 100 punte bereken en was as volg: — Wagyu, 977 punte — Afrikaner, 972 punte — Angus, 887 punte. U weet wat Wagyu-vleis kos. Die Afrikaner is ten opsigte van gehalte en smaak net-net onder die Wagyu, maar is bekostigba­ar vir die publiek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa