Landbou Boerekos

KOMBUISWEN­K

-

Maak vinnig kruiekomko­mmerpiekel: Sny 5 klein komkommers in dun skyfies en pak dit in gesterilis­eerde

glasflesse. Verhit 750 ml wit druiweasyn, 500 ml suiker, 12 ml growwe sout, 2 vars lourierbla­re, 5 ml elk dillesaad, gemengde droë kruie, mosterdsaa­d en swart peperkorre­ls in ’n kastrol tot die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt en laat kook vinnig vir 1 minuut. Giet die vloeistof oor die komkommers in die flesse. Verseël en laat afkoel. Laat staan vir minstens 3 dae voor jy die piekel gebruik. Lewer 750 ml piekel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa