KOM­BUIS­WENK

Landbou Boerekos - - Erfenisbraai -

Om­dat wit­lof­bla­re ferm is, raak dit nie pap in die ro­me­ri­ge sous as die slaai ’n dag of wat in die ys­kas staan nie. Die rooi­kool se kleur kan wel die sous ver­kleur. As jy die slaai wil bê­re, ge­bruik dus liefs net blaar­kool.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.