Landbou Boerekos

DIE EIKE

-

Dié restaurant is ’n koel oase onder lowergroen eikebome net waar die Slanghoekv­allei begin. Die Eike het die reputasie dat hy die beste melkskomme­ls in dié geweste maak.

Dit is heerlik dik met geen tekort aan geur nie, en beslis enige suikertand se droom.

Ons beveel die Death by Chocolate aan, wat met drie soorte sjokolade beslis sy naam gestand doen.

Die res van die spyskaart spog met ’n verskeiden­heid burgers, pizzas, braaigereg­te soos steak en calamari en geroosterd­e toebroodji­es. Maar dis beslis die melkskomme­ls wat koning kraai!

KONTAKBESO­NDERHEDE: Hoek van Slanghoekp­ad en Goudiniweg. Bel 074 501 3462.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa