Landbou Boerekos

THE DELI

-

In die hartjie van Rawsonvill­e is ’n deli waar jy heerlike croissants, plaasvars eiers en selfs bosse tulpe wat in die omgewing gekweek word, kan koop.

Vir padkos of unieke, tuisgemaak­te geskenke is dit die plek om te besoek.

Dit is by ’n vulstasie geleë, dus kan jy ook gewone geriefspro­dukte koop of iets in die klein koffiewink­el geniet. KONTAKBESO­NDERHEDE: Van Riebeeckst­raat, Rawsonvill­e.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa