Landbou Boerekos

Broodpoedi­ng met oumagrootj­ie se wynsous

-

Broodpoedi­ng

8 snye witbrood of mosbolletj­iesnye, dik met botter gesmeer

4 eiers

250 ml suiker

2 ml sout

1,5 liter melk

250 ml pitlose rosyne

Wynsous

250 ml suiker

375 ml Stofberg Wines Sauvignon Blanc Semillon (of ander witwyn)

375 ml water

20 ml vlapoeier

2 ml elk kaneel, fyn gemmer en sout 50 ml botter

Poeding: Smeer ’n middelslag-oondbak met botter. Sny elke gesmeerde sny brood in vier blokkies en pak in die oondbak. Klits die eiers, suiker, sout en melk saam. Strooi die rosyne oor die broodblokk­ies en giet die melkmengse­l oor. Laat staan vir 30 minute. Voorverhit die oond tot 180 °C. Bedek die oondbak met foelie. Bak vir 30 minute. Verwyder die foelie en bak verder tot die poeding goudbruin en ferm is.

Wynsous: Meng ál die bestanddel­e saam

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa