Landbou Boerekos

Wynjellie met grenadella

-

30 ml gelatien

300 ml elk grenadella­sap en Stofberg Wines Sauvignon Blanc Semillon (of ander witwyn) 80 ml suiker

180 g Hanepootdr­uiwe, geskil en ontpit

110g vars grenadella­pulp

Sprinkel die gelatien oor 60 ml van die grenadella­sap en laat staan 5 minute. Meng die wyn, suiker en res van die sap goed. Smelt die gelatien in die mikrogolf tot helder en voeg by die wynmengsel. Verdeel die Hanepoot en die grenadella­pulp tussen 6 glase. Bedek die vrugte met ’n bietjie van die wynmengsel en laat stol. Giet die res van die mengsel oor en laat stol. Sit voor met Griekse jogurt. Lewer 6 porsies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa