Landbou Boerekos

Aspersies en groenbone met hollandais­esous

-

Ivy gebruik graag ’n mengsel van aspersies en groenbone hiervoor, maar as aspersies nie in seisoen is nie, kan jy die groenbone op sy eie gebruik, soos op die foto.

350 g vars aspersies

250 g jong groenbone, stingelpun­te afgesny Water en sout

Hollandais­esous

3 eiergele, teen kamertempe­ratuur 30 ml water

175 g sagte botter, in blokkies gesny 45 ml vars suurlemoen­sap

Sout en witpeper na smaak Geroosterd­e amandelvlo­kkies om oor te sprinkel (opsioneel)

Blansjeer die aspersies en groenbone in kookwater met ’ n bietjie sout. Dreineer goed en dompel in yswater. Hollandais­esous: Sit ’n glasbak oor ’n potjie met water – die water moenie aan die boom van die glasbak raak nie. Klits die eiergele en water goed saam. Giet in die glasbak en verhit tot kookpunt. Terwyl die water warm word, klits die eiergele en water met ’n draadklits­er tot skuimerig. Sodra die water begin kook, verlaag die hitte sodat dit baie stadig prut en hou aan om die eiergele en water te klits tot dit liggeel is en in volume verdubbel het. Voeg nou die botter blokkie vir blokkie by, terwyl jy aanhoudend klits. Voeg eers die volgende blokkie botter by sodra die vorige een ingesmelt het. Hou die hitte laag, anders kan die sous skif. Sodra ál die botter bygevoeg is, haal die glasbak van die potjie af en voeg die

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa