Landbou Boerekos

Winterpavl­ova

-

Ivy maak graag pavlova. In die somer dollie sy dit op met bolle roomys (wat sy vooraf skep en vries), met gebreekte heuningkoe­k, amandelvlo­kkies en heuning of esdoringst­roop oorgedrup. In die winter gebruik sy die Breedekloo­f se lekker sitrusvrug­te. Sy maak suurlemoen­smeer om by room in te vou en boop die pavlova te skep, en rond dit af met sitrussegm­ente. Die perfekte kombinasie van soet en suur, sag en bros.

Pavlova

4 ekstragroo­t eierwitte, kamertempe­ratuur 250 ml strooisuik­er

15 ml mielieblom

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa