Landbou Boerekos

Anysbeskui­t van aartappelg­isplantjie-deeg

-

Annelise het dié aartappelg­isplantjie­resep by haar ma gekry, wat dit op haar beurt in die 1970’s by tannie Tiekie, ’n kosmatrone van Koës, Namibië, gekry het.

Aartappelg­isplantjie

250 g vars aartappel, geskil en gerasper 2 liter louwarm water

50 g sout

110 g suiker

Beskuit

10 kg koekmeel 650 g margarien 1,5 liter melk

6 x 250 ml suiker

Vir Mercia Maarman kan jy niks vertel van roosterkoe­k nie. Sy bak die lekkerste roosterkoe­k wat hulle onder meer op troues en markte verkoop.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa