Landbou Boerekos

Pannekoek

-

3 eiers

875 ml water

625 ml koekmeel 5 ml sout

8 ml bakpoeier

8 ml suurlemoen­sap 5 ml brandewyn

125 ml olie

Klits die eiers en water saam. Meng die meel, sout en bakpoeier saam. Voeg die eiermengse­l by die meelmengse­l en klits goed. Laat staan die beslag vir minstens 2 uur voor jy begin bak. Voeg die suurlemoen­sap, brandewyn en 60 ml van die olie by die beslag en meng goed deur. Gebruik die orige olie om mee te bak. Lewer 15 pannekoeke.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa