Landbou Boerekos

Moerkoffie­koekies met gekookte vulsel

-

Pleks van kitskoffie­poeier gebruik Annelise sterk, swart moerkoffie vir haar koffiekoek­ies se deeg. Sy gebruik ook nie ’n meultjie vir die tradisione­le langwerpig­e koekies nie, maar vorm haar deeg met ’n koekiemake­r in blommetjie­s of ander mooi vorms.

Deeg

950 ml koekmeel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa