Landbou Boerekos

Ma Ansie se hoenderger­eg

-

“My skoonma, Ansie, wat al 27 jaar gelede oorlede is, het hierdie hoenderger­eg baie gemaak en ek maak dit net so graag. Sy het op ’n keer by twee mans geëet, wat hierdie lekker gereg vir haar voorgesit het. Hulle wou nie vir haar die resep gee nie, en sy het hulle begin uitvra: Kom daar kaas in? Is daar blatjang in die gereg? Ná etlike probeersla­e het sy dit vervolmaak. Nou kom dit al jare in die familie aan.” – Ria Louw

Sowat 3 kg hoenderstu­kke

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa