Landbou Boerekos

Oumie se rolpoeding

-

“Hierdie poeding bring soveel herinnerin­ge aan my ouma terug. Haar naam was Dora Moolman, maar ek het haar Oumie genoem,” vertel Ria. Rolpoeding (bekend as roly-poly) is ’n gebakte poeding waarby ’n mens doodeenvou­dig vla móét voorsit. Dik of dun, solank dit regte plaasvla is. Daardie soort wat ’n velletjie bo-op vorm as jy dit laat staan om af te koel.

Deeg

500 ml koekmeel

10 ml bakpoeier

120 g botter

2 eiers, geklits Ongeveer 60 ml melk 125 ml appelkoosk­onfyt Klein bietije ekstra meel

Sous

750 ml kookwater 500 ml suiker

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa