Landbou Boerekos

Heerlike lamskenkel­s

-

30 ml olyfolie

2 groot uie, fyngekap

15 ml tamatiepas­ta

30 ml pitlose rosyne of fyngekapte dadels 30 ml appelkoosk­onfyt

30 ml Miss J.L. Hall’s-worcesters­ous

250 ml bier

4 heel lamskenkel­s

Sout en swartpeper

6 roosmarynt­akkies

750 ml hoenderaft­reksel

Verhit 15 ml van die olyfolie in ’n groot swaarboomk­astrol en braai die uie daarin oor matige hitte tot gekaramell­iseer. Voeg die tamatiepas­ta, rosyne of dadels, appelkoosk­onfyt, worcesters­ous en bier by en verhit tot kookpunt. Verlaag die hitte en prut liggies vir ’n minuut of twee. Hou die sous in die kastrol eenkant.

Verhit die res van die olie in ’n groot

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa