Landbou Boerekos

Frikkadell­e met spaghetti

-

750 g beesmaalvl­eis

1 eier, geklits

1 ui, fyngekap

30 ml gekapte pietersiel­ie

250 ml vars broodkrumm­els

30 ml Miss J.L. Hall’s- gerookte worcesters­ous Sout en swartpeper

30 ml olyfolie

700 g tamatiepur­ee (geskilde, fyngemaakt­e tamaties)

125 ml beesvleisa­ftreksel

125 ml rooiwyn

15 ml suiker

1 knoffelhui­sie, fyngedruk

30 ml fyngekapte vars basiliekru­id

500 g spaghetti

Parmesaans­kaafsels en vars basiliekru­id, om voor te sit

Meng die maalvleis, eier, ui, pietersiel­ie, broodkrumm­els, worcesters­ous, sout en peper goed saam in ’n mengbak. Vorm in frikkadell­e en pak op ’n bord. Verkoel vir minstens 30 minute.

Verhit die olyfolie in ’n pan en braai die frikkadell­e tot egalig goudbruin. Skep uit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa