Landbou Boerekos

Oornag-hawermout met appel en amandel

-

Hierdie hawermout is ’n lekker alternatie­f as jy nie lief is vir gekookte, warm pap nie. Dis ook gerieflik omdat jy alles die vorige aand kan maak en in die yskas hou – dan is daar baie min werk die volgende oggend.

500 ml hawermout

1 groot appel, gerasper

125 ml elk appelsap en melk 5 ml kaneel

250 ml natuurlike jogurt 125 ml gekapte amandels 100 ml louwarm heuning

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa