Landbou Boerekos

Laevet- Eton mess met kiwi’s

-

Hierdie poeding is geskoei op die bekende Britse nagereg van geklopte room, bros meringue en aarbeie. Dié een is net aansienlik laer in vet en kry natuurlik kiwivrugte en nie aarbeie nie. Sit die vrugte, meringue en jogurtmeng­sel net voor ete bymekaar.

375 ml dik vanieljejo­gurt

4-6 gekoopte bros meringuene­ssies 8 groot ryp kiwivrugte, geskil en grofgekap

Skep die jogurt in ’n sif wat met moeseliend­oek uitgevoer is en laat staan vir 1 uur om van oortollige vloeistof ontslae te raak. Breek die meringues grofweg. Ver

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa