Landbou Boerekos

Nektarien-sangria

-

80 ml suiker

80 ml water

60 ml vars kruisement, fyngekap

1 bottel (750 ml) Chenin blanc

60 ml brandewyn

2-3 nektariens, ontpit en in dun wiggies gesny 1 lemmetjie, dungesny

Ys en vars kruisement

Verhit die suiker, water en kruisement oor lae hitte tot die suiker opgelos is. Verhit tot kookpunt en prut vir 1 minuut. Verwyder van die hitte en laat afkoel tot kamertempe­ratuur. Meng die kruisement­stroop, Chenin blanc en brandewyn. Snipper ’n paar van die nektarienw­iggies fyn en skep die nektarien saam met die lemmetjies­kyfies in ’n beker. Vul met ys en kruisement. Giet die sangriamen­gsel oor, roer liggies en bedien. Lewer ongeveer 1 liter sangria. vir 15 minute. Roer nou en dan. Haal die deksel af, verhoog die hitte effens en prut, terwyl geroer word, tot verdik. Skep in gesterilis­eerde flesse, verseël en laat afkoel tot kamertempe­ratuur. Bêre die flesse blatjang in die yskas. Lewer ongeveer 1 liter blatjang.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa