Landbou Boerekos

Aspersie-en-lemoenslaa­i met haselneutb­otter

-

Die kombinasie van aspersie en lemoen in hierdie slaai is heerlik verfrissen­d en die aardse haselneute rond die trio net reg af. Francois sit die slaai voor met Bully en Koos se smullekker tuisgebakt­e swart brood, wat met geaktiveer­de houtskool, pekanneute en haselneute gemaak word, en met bypassende swart botter. Sorg dat die slaaibesta­nd

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa