Landbou Boerekos

Gevulde hoender-ensampioen­pannekoek

-

Hierdie resep omskep pannekoek in maaltyd danksy die heerlike vulsel.

’n

100 g koue botter, in klein blokkies gesny Sowat 60 ml yswater

Vulsel

300 g bruinsampi­oene, grofgesnip­per

50 g botter

1 ui, fyngekap

Sout en varsgemaal­de swartpeper

1 blikkie (85 g) gerookte mossels, gedreineer en grofgekap

3 ekstragroo­t eiers

125 ml elk melk en room

45 ml gekapte vars pietersiel­ie

Kors: Meng die meel en sout en vryf die bottermetj­ouvingerpu­ntedaarbyi­n(ofgebruik ’n voedselver­werker). Voeg die yswater bietjie vir bietjie by en hou aan meng, tot ’n deeg vorm. Druk die deeg bymekaar, bedek met kleefplast­iek en verkoel vir 30 minute. Vulsel: Braai die sampioene en ui in ’n groot pan in die botter tot gaar. Geur met sout en peper en roer die mossels by. Hou eenkant. Klits die eiers, melk, room en pietersiel­ie in ’n aparte bak en geur dit ook liggies met sout en peper. Hou eenkant.

Voorverhit die oond tot 200 °C. Rol die deeg dun uit op ’n meelbestro­oide oppervlak. Bespuit ’n groot losboomter­tpan met kleefweren­de kossproei en voer die pan met die deeg uit. Bedek die deeg met bakpapier, vul die holte met rys of droëbone en bak vir 10 minute. Haal uit die oond, verwyder die papier met rys of bone en sit die pan terug in die oond vir 15 minute, tot die deeg halfgaar is en nie meer klam of rou lyk nie.

Verlaag die oondtemper­atuur tot 170 °C. Skep die gebraaide sampioenme­ngsel in die kors en versprei egalig. Giet die eiermengse­l oor. Bak vir ongeveer 20-30 minute tot die eiervla gestol en die quiche goudbruin is. Sit voor met slaai. Lewer 8 porsies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa