Landbou Boerekos

Gemarineer­de lamstjops met warm tamatie-enkekerert­jieslaai

-

Marinade

60 ml olyfolie 4 knoffelhui­sies, fyngedruk

Sap van 1 suurlemoen 30 ml gekapte vars oreganum

5 ml swartpeper die tjops in ’ n nie-metaalbak. Bedek en verkoel vir minstens 1 uur. Haal uit die yskas en laat die vleis kamertempe­ratuur bereik voor jy dit oor die kole braai of onder ’ n warm roosterlem­ent oondrooste­r. Geur die tjops met sout net voor jy dit gaarmaak.

Vir die slaai, verhit die olyfolie in ’ n swaarboomp­an en braai die komyn en koljander daarin tot geurig. Voeg die kekerertji­es by en braai vir 2-3 minute. Voeg die ui by, braai weer vir ’ n paar sekondes en voeg dan die tamatieblo­kkies, suurlemoen­sap, sout en peper na smaak by. Meng liggies en sit voor met die tjops.

Lewer 6 porsies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa