Landbou Boerekos

Koskuiers in die Breedekloo­f

- Deur LUCILLE BOTHA en ARINA DU PLESSIS

Die skilderagt­ige Breedekloo­fvallei is bekend vir sy natuurskoo­n, dramatiese bergreekse en wingerd so ver die oog kan sien. Maar dit is ook die tuiste van families wat die kuns van kosmaak en samesyn verstaan. Kuier saam met ons in plaaskombu­ise, klink ’n glasie wyn uit die vallei, stap saam deur wingerde, boorde en landerye, en proe die familieres­epte en kos wat eie is aan hierdie pragtige streek. Koskuiers in die Breedekloo­f

 ?? Foto’s: MYBURGH DU PLESSIS en LEE SCHWAGELE ??
Foto’s: MYBURGH DU PLESSIS en LEE SCHWAGELE
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa