Landbou Boerekos

‘Ons bak liefde in ons koekies’

-

HEEL BO: Die klank van dié koekiedruk­ker is ’n algemene geluid in Eendracht se plaaskombu­is.

MIDDEL: Speserykoe­kies wat gereed is om oond toe gaan.

REGS: Annelise Stofberg se naam is welbekend onder koekielief­hebbers in SuidAfrika. Sy en haar span bak duisende koekies in haar kombuis wat reg oor die land verkoop word.

ONDER: Kondensmel­kkoekies is ’n groot gunsteling onder haar klante.

LINKS: Met dié mooi boksies kry ’n mens kans om ’n hele paar van Annelise Stofberg se smullekker koekies te proe.

BO: Mercia Maarman se hande staan vir niks verkeerd nie. Hier is sy besig om ’n wavrag kondensmel­kkoekies se vulsel op te smeer.

REGS BO: Dié outydse roller-koekiedruk­ker kom nog uit Annelise se ma se kombuis.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa