Landbou Boerekos

Op facebook

-

ANINA DE KLERKGELDE­NHUYS

Baie geluk met ’n fantasties­e uitgawe!

ANNETTE ESTERHUIZE­N Ek is dol oor dié uitgawe.

Die beste! Kan nie wag om te begin bak nie.

KOBIE BENEKE

Heerlikste resepte!

ANYAH HATTINGH

Wow, ek soek nou al baie lank na ou resepte vir seep en inmaak, want die meeste van ons jong mense het dit nooit geleer nie. Dié uitgawe is werklik spesiaal.

ZELDA HENDRIK TOLSMA Ek het vandag myne gaan koop. Vanaand eet my gesin laat! Puik someruitga­we. Ek koop elke uitgawe.

ANNATJIE PRETORIUS Bravo!

AMANDA BUCKLE

Puik boek. Bly ek het hom gekoop.

JO RETIEF

Dié Boerekos se voorblad lyk sommer tops!

KATHY KURTEN ADAMS Waardeer die moeite. Die beste reseptetyd­skrif!

DENISE MARE

So ’n mooi uitgawe propvol resepte en artikels. Ek sal nog een moet koop vir ’n tweede oondhandsk­oen. Welgedaan. STEFANE ERASMUS

My gunsteling­boek. Soveel resepte om van te kies en keur. Ek gaan ’n groot fees hou saam met julle. Welgedaan. ENID KRUGER

Die boek is pragtig met lieflike resepte heeltemal binne my vermoëns.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa