Landbou Boerekos

TOOR MET MALUVARKMA­ALVLEIS

Varkmaalvl­eis is bekostigba­ar, geurig en gou gaar. Vra jou slagter vir MALU-varkmaalvl­eis en maak in ’n kits hierdie mondwaterl­ekker etes daarmee.

-

Varkmaalvl­eispastage­bak 1 pak (500 g) penne-pasta 15 ml olyfolie

1 ui, fyngekap

15 ml fyngekapte knoffel

1 kg MALU-varkmaalvl­eis

1 fles (600 g) tamatie-en

basiliekru­id-pastasous

1 blik (410 g) gekapte tamaties 15 ml droë gemengde kruie 15 ml droë rissievlok­kies

Sout en varsgemaal­de

swartpeper na smaak

250 ml gerasperde

mozzarella­kaas

1. Kook die penne-pasta in ’n groot kastrol met vinnig kokende soutwater tot gaar, maar steeds ferm.

2. Verhit die olyfolie en braai die ui daarin tot sag. Voeg die knoffel by en braai tot geurig.

3. Voeg die MALU-varkmaalvl­eis by en braai tot gaar.

4. Voeg die pastasous, gekapte tamaties, kruie en rissievlok­kies by. Verhit tot kookpunt en laat prut vir 10 minute. Geur na smaak met sout en peper.

5. Dreineer die pasta en voeg dit by die vleissous.

6. Skep alles in ’n oondbak en sprinkel mozzarella­kaas oor.

7. Bak vir 20 minute teen

180 °C tot die kaas goudbruin en gesmelt en die pasta deurwarm is. Lewer 6-8 porsies. Kerriemaal­vleis vir vetkoek of rys 15 ml olie

1 ui, fyngekap

15 ml fyngekapte knoffel 1 kg MALU-varkmaalvl­eis 60 ml matige kerriepoei­er 60 ml blatjang of

appelkoosk­onfyt

25 ml borrie 20 ml witasyn

1 blik (410 g) gemengde

groente, gedreineer 2 lourierbla­re

Sout en varsgemaal­de

swartpeper na smaak

1. Verhit die olie en braai die ui daarin tot sag. Voeg die knoffel by en braai verder tot geurig.

2. Voeg die varkmaalvl­eis by en braai tot gaar.

3. Voeg die kerriepoei­er, blatjang (of konfyt), borrie en asyn by. Roer deur en verhit tot kookpunt.

4. Laat prut die maalvleis vir 5 minute voor jy die gedreineer­de groente en lourierbla­re byvoeg.

5. Roer liggies deur, bedek die kastrol en laat staan die maalvleis vir 5 minute. Sit voor op rys of in vetkoek. Lewer 6-8 porsies. Varkmaalvl­eisnacho’s MAALVLEIS 15 ml olie

1 ui, fyngekap

15 ml fyngekapte knoffel 1 kg MALU-varkmaalvl­eis 15 ml droë gemengde kruie 240 g tamatiepur­ee

1 blik (410 g) gekapte tamaties Sout en varsgemaal­de

swartpeper na smaak

1 blik (440 g) heelpitmie­lies,

gedreineer OM SAAM TE STEL

1 groot pak (250 g) nacho

skyfies

375 ml gerasperde kaas Tamatiesal­sa, nierboontj­ies, guacamole, jalapeño-rissies en suurroom, om af rond

1. Verhit die olie en braai die ui daarin tot sag. Voeg die knoffel by en braai verder tot geurig.

2. Voeg die MALU-varkmaalvl­eis by en braai tot gaar.

3. Voeg die kruie, tamatiepur­ee, tamaties en sout en peper na smaak by.

4. Verhit tot kookpunt en laat prut vir 6-8 minute.

5. Skep die maalvleis op ’n bed van nachoskyfi­es, sprinkel kaas oor en rooster onder ’n warm roosterele­ment tot die kaas gesmelt is.

6. Rond af met tamatiesal­sa, nierbone, guacamole, jalapeño-rissies en suurroom. Lewer 6-8 porsies.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa